Die Wiskunde Hersienings Program bevat:

  • Die hele sillabus(insluitende CAPS) soos voorgeskryf vir openbare en private skole.
  • Beide vraestel 1 en 2 vir elke graad.
    Vraestel 1 behels Algebra, Oppervlakte en Volume, Finansiële Wiskunde en Grafieke.
    Vraestel 2 behels Analitiese Meetkunde en Transformasies, Trigonometrie, Datahantering en Statistiek, sowel as Euklidiese Meetkunde.
  • Elke vraestel se video is 3 ure lank, dit wil sê 6 ure van intense onderrig.
  • Die somme is noukeurig gekies uit die laaste 5 jare se eindeksamens.
  • Dit sluit ook 'n boek in met maklik verstaanbare notas, somme, oplossings en stap-vir- stap verduidelikings.

U kind se wiskunde punte sal verbeter

Lees Meer

Meer effektief as ander produkte

Lees Meer

Koste – Effektief

Lees Meer


Voordele deur die Hersienings Program vandag aan te skaf: